Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:19 Die Boodskap (DB)

God se nuwe wêreld kan vergelyk word met ’n baie klein saadjie soos ’n mosterdsaadjie. Iemand vat dit en gaan plant dit in sy tuin. Uit hierdie piepklein saadjie groei later so ’n groot struik dat dit bo al die ander plante in die tuin uitstaan. Om die waarheid te sê, dis so groot dat al die voëls daarin nes kan maak.

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:19 in konteks