Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:14 Die Boodskap (DB)

Maar die hoof van die sinagoge was baie kwaad omdat Jesus iemand op die sabbatdag gesond gemaak het. Hy sê toe vir die mense wat hierdie wonderwerk aanskou het: “Kyk, daar is ses dae waarop ’n mens kan werk. Op daardie dae kan siekes gesond gemaak word. Maar definitief nie op die sabbat nie. Dié man het hier voor ons oë die sabbat oortree.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:14 in konteks