Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:58 Die Boodskap (DB)

“Julle weet ook nie hoe om reg teenoor ander mense op te tree nie. Kyk net hoe dikwels beland julle in die hof. Dit is omdat julle nie bereid is om die saak voor die tyd te gaan uitpraat met mense wat julle hof toe wil vat nie. Moenie so hardkoppig wees nie. Gaan maak dinge tussen julle en ander mense reg voordat julle in die hof beland.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:58 in konteks