Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:53 Die Boodskap (DB)

’n Ma en haar seun sal byvoorbeeld in My glo, terwyl die pa en sy dogters weier om My te dien. Pa’s en seuns sal van nou af mekaar haat oor My. Ma’s en hulle dogters sal haaks wees om dieselfde rede; so ook ganse families. Ek gaan nog maak dat baie mense niks met mekaar te doen wil hê nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:53 in konteks