Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:50 Die Boodskap (DB)

Net soos ’n reusevuur alles aan die brand steek, kom steek Ek die hele wêreld aan die brand. Daar lê egter eers ’n groot ‘vuurdoop’ vir My voor. Eers moet Ek baie swaarkry. Dit is nie ’n lekker vooruitsig nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:50 in konteks