Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:32 Die Boodskap (DB)

“Hou op om so bang en benoud te wees, my klein ou groepie volgelinge. Julle Vader gee verskriklik baie vir julle om. Weet julle hoe bly dit Hom gemaak het om vir julle elkeen ’n plek in sy nuwe wêreld te gee? Daarom sal Hy elke dag vir julle sorg.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:32 in konteks