Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:3 Die Boodskap (DB)

Die een of ander tyd sal die waarheid uitkom. Onthou: wat julle ook al in die geheim sê, sal wel bekend word. Kort voor lank word julle diepste geheime sommer nog van die dakke af uitbasuin. Wees daarom baie versigtig wat julle sê.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:3 in konteks