Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:24 Die Boodskap (DB)

“Kyk maar net na die voëls. Hulle het nie groot lande waar hulle hul kos aanplant nie. Daar is ook nie groot bêreplek vir kos in hulle neste nie. En tog gaan slaap hulle nooit een aand honger nie. God sorg vir hulle. Besef julle nie dat julle vir God baie meer werd is as al die voëls nie?

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:24 in konteks