Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:18 Die Boodskap (DB)

“Na ’n rukkie sê hy vir homself: ‘Nou weet ek. Ek gaan al my skure afbreek. Dan bou ek baie groter skure in hulle plek - groot genoeg om al my oeste in te bêre. En dan kan ek sommer al my kosbare besittings waarvoor ek nie meer plek in my huis het nie daar toesluit. Daarna kan ek agteroor sit en die lewe geniet.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:18 in konteks