Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:11 Die Boodskap (DB)

“Wanneer die mense julle baie sleg behandel omdat julle my volgelinge is, moet julle nie moed opgee nie. As hulle julle voor die hof sleep of voor allerhande hooggeplaastes, hoef julle julle nie te bekommer hoe julle julle gaan verdedig nie. Los maar die advokate en die prokureurs uit. Die Heilige Gees sal persoonlik daar by julle wees om julle te verdedig.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:11 in konteks