Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:46 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe vir hom: “Daar wag ook groot probleme op julle spul kenners van die Bybel. Ek sal vir julle sê hoekom. Julle skryf dik boeke vol moeilike godsdienstige reëls en stop dit dan in mense se hande en sê: ‘Gaan doen dit tot op die letter van die wet.’ Maar julle kan self nie eens alles doen wat op bladsy een van julle eie boeke geskryf staan nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:46 in konteks