Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:36 Die Boodskap (DB)

Maar aan die ander kant: as jou hele lewe vol lig is, is al die donker uit jou lewe verdryf. Dan loop jy nie meer in die een sonde na die ander vas nie. Nee, dan weerkaats al jou woorde en dade God se helder lig.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:36 in konteks