Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:32 Die Boodskap (DB)

“Die mense van Nineve sal op die finale oordeelsdag as regters oor hierdie sondige geslag oordeel. Want hulle het hulle bekeer toe Jona met hulle gaan praat het. Dit is baie meer as wat van julle spul gesê kan word. Hier voor julle staan Iemand wat duisend maal belangriker is as Jona, en wat maak julle? Julle wil nie luister nie!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:32 in konteks