Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:29 Die Boodskap (DB)

’n Groot skare mense het om Jesus begin saamdrom. Maar Hy was nie baie tevrede daarmee nie. Hy sê toe vir hulle: “Julle loop om die verkeerde redes agter My aan. Julle steur julle lankal nie meer aan God nie. Nou kom soek julle by My allerhande tekens sodat julle weer so ’n klein rukkie op God se pad kan kom stap. Julle wil hê Ek moet julle met ’n paar wonderwerke vermaak. Ek weier om dit te doen.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:29 in konteks