Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:26 Die Boodskap (DB)

Dan gaan haal hy sommer nog sewe ander bose geeste wat blyplek soek. En hulle is nog slegter as hy. Die hele spul van hulle gaan trek dan saam daar in. Sowaar, vir so iemand sou dit baie beter gewees het as hy nie die eerste keer uit die mag van die bose gees bevry is nie. Hy moes God liewer in sy lewe toegelaat het toe hy die keuse gehad het.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:26 in konteks