Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 11:23 Die Boodskap (DB)

“Wat sê hierdie beeld vir julle? Dít: julle kan mos duidelik sien aan wie se kant Ek staan. Nou moet julle ’n keuse maak: óf julle kom staan aan my kant óf julle gaan staan aan my vyand se kant; óf julle help My om mense na God se nuwe wêreld toe te lei óf julle jaag hulle weg.

Lees volledige hoofstuk Lukas 11

Kyk Lukas 11:23 in konteks