Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 10:22 Die Boodskap (DB)

“Vader, U het al u groot krag tot my beskikking gestel. Alles en almal behoort nou aan My. Net U ken My regtig. U weet presies wie Ek is en wat Ek hier op die aarde kom doen het. Net so weet niemand anders wie U regtig is nie, behalwe Ek self. Ek ken U deur en deur. Ander mense kan net in U glo wanneer Ek vir hulle wys wie U regtig is. Dan eers gaan hulle oë oop.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 10

Kyk Lukas 10:22 in konteks