Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:66 Die Boodskap (DB)

Hulle kon eenvoudig nie ophou praat oor hierdie wonderwerk nie. “Wat lê nog alles vir hierdie kind voor?” het die mense onder mekaar gevra. Almal kon sien dat God by Johannes was.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:66 in konteks