Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:5 Die Boodskap (DB)

My verhaal begin by Sagaria. Hy was ’n priester en ’n lid van die priesterlike diensgroep van Abia. Dit was in die tyd toe Herodes die koning van Judea was. Sagaria se vrou was Elisabet. Sy kom uit Aäron se nageslag.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:5 in konteks