Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:42 Die Boodskap (DB)

Sy het hardop uitgeroep: “Maria, jy is so bevoorreg in God se oë. Tussen al die vroue op aarde het God juis vir jou uitgekies vir ’n baie spesiale taak. Jy gaan ’n baie belangrike Kind in die wêreld bring.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:42 in konteks