Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:27 Die Boodskap (DB)

Hy moes ’n belangrike boodskap na ’n meisie toe neem wat daar gebly het. Haar naam was Maria. Sy het nog nie seksuele gemeenskap met ’n man gehad nie. Sy was verloof aan Josef, ’n man uit die nageslag van koning Dawid.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:27 in konteks