Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:25 Die Boodskap (DB)

“Die Here het ’n wonderwerk aan my gedoen,” het sy gesê. “Hy het gesorg dat mense nou nie meer agteraf met my sal spot omdat ek nie kinders kan hê nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:25 in konteks