Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 1:21 Die Boodskap (DB)

Intussen het die skare wat buite gewag het dat Sagaria hulle moet kom seën, ongeduldig geraak. “Hoekom kom hy dan nie uit nie?” het hulle onder mekaar gevra.

Lees volledige hoofstuk Lukas 1

Kyk Lukas 1:21 in konteks