Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:7 Die Boodskap (DB)

Ek stuur my goeie vriend Tigikus terug na julle toe. Hy sal vir julle alles van my kom vertel. Ek hou regtig baie van hom. Hy werk hard vir die Here. ’n Mens kan op hom staatmaak. Ek weet, want ek werk saam met hom.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4

Kyk Kolossense 4:7 in konteks