Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:4 Die Boodskap (DB)

Ek wil vir almal die geheim vertel dat Christus ook vir hulle bedoel is, al sit ek ook juis daarom vandag in die tronk. Vra God om my te help om die regte dinge op die regte tyd te sê wanneer ek vir mense van Jesus vertel.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4

Kyk Kolossense 4:4 in konteks