Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:9 Die Boodskap (DB)

Moenie lieg nie. Julle is eintlik soos iemand wat sy ou klere uitgetrek en nuwe klere aangetrek het. Die ou klere is julle slegte ou gewoontes en die verkeerde manier waarop julle geleef het. Daarvan moet julle ontslae raak soos van ou klere.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:9 in konteks