Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:22 Die Boodskap (DB)

Nou kom ek by julle wat vir base werk. Doen wat julle aardse base van julle vra. Moenie skynheilig wees en net werk as hulle vir julle kyk nie. Wees eerlik en werk hard omdat die Here altyd vir julle kyk.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:22 in konteks