Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 3:14 Die Boodskap (DB)

Tussen die klere wat God vir julle gegee het, is daar ’n kledingstuk wat alles perfek afrond. Jy moet dit altyd en oral dra. Hierdie kledingstuk is die liefde. As julle mekaar liefhet, leef julle presies soos God dit wil hê. Liefde hou julle naby mekaar soos julle veronderstel is om te wees.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 3

Kyk Kolossense 3:14 in konteks