Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:8 Die Boodskap (DB)

Die mense wat daar by julle ingesluip het, vang dieselfde dinge aan. Hulle spog oor sogenaamde openbarings wat hulle in hulle drome ontvang het wat aan hulle die reg gee om verkeerde dinge te doen. Daarom pleeg hulle die afstootlikste sondes. Hulle steur hulle glad nie aan die Here se gesag nie. Kyk net hoe beledig hulle die engele in die hemel.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:8 in konteks