Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:6 Die Boodskap (DB)

Julle ken ook die verhaal van die engele wat hulle hemelse woonplek verlaat het. Hulle is nou God se gevangenes. Hulle word daar in die pikdonker dieptes van die doderyk vasgeketting totdat God se groot oordeelsdag aanbreek.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:6 in konteks