Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:24 Die Boodskap (DB)

Ons dien ’n wonderlike God. Hy is baie sterk. Hy kan sorg dat julle nooit in die sonde val nie. Hy kan julle beskerm sodat julle veilig by Hom in sy nuwe wêreld aankom, vol vreugde en met lofliedere in julle hart sodat julle sy grootheid vir altyd kan beleef.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:24 in konteks