Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:1 Die Boodskap (DB)

Van Judas. Ek is ’n dienskneg van Jesus Christus en die broer van Jakobus. Ek skryf aan almal van julle wie God die Vader geroep het om in Hom te glo. Hy het julle baie lief. Julle word deur Jesus Christus opgepas.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:1 in konteks