Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 9:35 Die Boodskap (DB)

Die nuus dat die Joodse leiers die man weggejaag het, het by Jesus uitgekom. Jesus het hom toe gaan soek en toe Hy hom kry, vra Jesus hom reguit: “Wil jy graag ’n volgeling en vriend van die Seun van God wees?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 9

Kyk Johannes 9:35 in konteks