Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:59 Die Boodskap (DB)

Dit was vir die Jode die laaste strooi. Hulle het klippe opgetel om Hom daarmee te gooi. Voor hulle hulle egter kom kry, is Jesus daar weg, die tempel uit.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:59 in konteks