Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:53 Die Boodskap (DB)

Dink jy miskien jy is belangriker as ons vader Abraham of as die boodskappers van God? Hulle het gesterf, maar jy sal kamma nie sterf nie! Wie dink jy nou eintlik is jy?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:53 in konteks