Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:49 Die Boodskap (DB)

“Ek is allesbehalwe van my sinne beroof,” sê Jesus. “Dit is ’n kwessie van wie vir jou belangrik is. Vir My is my Vader belangrik en Ek steek dit nie weg nie. Maar al wat julle kan doen, is om My te beledig. Dit ontstel My egter nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:49 in konteks