Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:46 Die Boodskap (DB)

Ek daag julle uit! Bewys dat Ek een voet verkeerd gesit het, ja, dat Ek iets gedoen het waarvan God nie sal hou nie. Toe, kan julle? Nou goed, as Ek dan die waarheid praat, waarom wil julle nie aanvaar wat Ek sê nie?

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:46 in konteks