Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:37 Die Boodskap (DB)

Natuurlik weet Ek dat julle biologies die nageslag van Abraham is. Wie weet dit nou nie? Maar tog wil julle My doodmaak. Dit sê iets van julle geestelike vader. Julle wil mos nie aanvaar wat Ek vir julle sê nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:37 in konteks