Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:28 Die Boodskap (DB)

Jesus het aangegaan: “Wanneer Ek aan die kruis opgelig word, sal julle besef dat Ek werklik is wie Ek sê Ek is. Ek doen nie hierdie dinge uit my eie nie. Ek suig dit ook nie uit my duim nie. Ek sê slegs wat my Vader vir My gesê het. Die Vader laat My ook nie alleen nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:28 in konteks