Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:16 Die Boodskap (DB)

“As Ek egter dinge oor mense sê, kan julle maar weet: alles wat Ek sê, is waar. Selfs ’n regter in ’n hof sal dit moet toegee. Daar is immers twee van ons wat die waarheid daarvan waarborg. Daar is natuurlik Ek en my Vader wat My gestuur het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:16 in konteks