Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:7 Die Boodskap (DB)

Sondige mense word mos nie vir julle kwaad soos hulle vir My kwaad word nie. Ek sê mos reguit vir hulle dat hulle op die duiwel se pad is en daarvan hou hulle niks.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:7 in konteks