Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:39 Die Boodskap (DB)

(Met hierdie beeld het Jesus die koms van die Heilige Gees in gedagte gehad. Elke Christen sal die Gees ontvang en dan sal hierdie dinge van hom waar word. Maar die Gees was toe nog nie aan die gelowiges gegee nie. Dit sou eers gebeur nadat Jesus teruggegaan het na sy Vader in die hemel toe.)

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:39 in konteks