Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:37 Die Boodskap (DB)

Die laaste dag van die fees was die hoogtepunt en almal was daar. Jesus sê toe hard en duidelik: “As jy geestelik dors is, kom na My toe. Ek sal jou dors les. Glo in My en in wat Ek sê.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:37 in konteks