Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:35 Die Boodskap (DB)

Die Jode bespiegel toe onder mekaar hieroor: “Waarheen sou hy kon gaan dat ons hom nie sal kan kry nie? Is hy tog nie van plan om land uit te vlug en vir die klomp ongelowiges daar te gaan preek nie?” het hulle gewonder.

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:35 in konteks