Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:19 Die Boodskap (DB)

Het Moses nie vir julle die wet gegee nie? Dit is mos die wil van God. Maar julle steur julle nie daaraan nie. Julle breek die wet elke dag. Nou wil julle My doodmaak omdat Ek kamma die wet gebreek het toe Ek op die sabbat iemand gesond gemaak het. Verbeel jou!”

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:19 in konteks