Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:15 Die Boodskap (DB)

Die Jode het nie mooi geweet wat om daarvan te dink nie. “Hierdie man het tog nêrens gestudeer nie,” het hulle vir mekaar gesê. “Hoe is dit moontlik dat hy so baie weet?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:15 in konteks