Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:12 Die Boodskap (DB)

Oral onder die mense is daar oor Jesus gepraat. “Ag nee wat,” het party gesê. “Hy is sommer ’n kansvatter!”“Hoe kan julle so sê?” het ander teruggekap. “Hy is ’n goeie en eerlike mens.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:12 in konteks