Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:54 Die Boodskap (DB)

Ek herhaal, wie my liggaam eet en my bloed drink, het die lewe wat nooit sal ophou nie. Met die wederkoms sal Ek hom liggaamlik laat opstaan. Weet julle wat stil ’n mens se geestelike honger en dors?

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:54 in konteks