Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:5 Die Boodskap (DB)

Jesus het na die groot klomp mense gekyk wat saam met Hom gekom het. Party was nog besig om teen die berg op te stap na Hom toe. Hy vra toe vir Filippus: “Is daar ’n winkel hier naby waar ons brood kan koop vir al hierdie mense?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:5 in konteks