Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:39 Die Boodskap (DB)

Laat Ek julle vertel wat my Vader se plan is: Hy wil nie hê dat een enkele mens wat aan Hom en My behoort, iets oorkom nie. Ek moet hulle almal op die laaste dag liggaamlik uit die dood laat opstaan.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:39 in konteks